Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » telkemale
telkemale [boodskap #137553] Wo, 11 Augustus 2021 19:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
telkemale
Afbreking: tel•ke•ma•le


Bywoord: telkemale

Betekenis:
• Elke keer; keer op keer.

Gebruik:
• Ek het hom al telkemale daarteen gewaarsku.

Wisselvorm:
• telkemaal

Sinoniem:
• gedurig
• herhaaldelik
• meermaal
• dikwels
• telkens

Vertaling:
Engels: each time, repeatedly
Nederlands: telkenmale

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aria
Volgende onderwerp: waagmoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 20:31:54 MGT 2024