Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oplui
oplui [boodskap #137539] Di, 10 Augustus 2021 12:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oplui
Afbreking: op•lui
Samestelling: op + lui


Werkwoord: lui op, oplui
Verlede tyd: het opgelui

Betekenis:
• Om iemand op te bel.
• Om aankope se pryse bymekaar te tel.

Gebruik:
• Onthou om jou ma op te lui, sy verjaar vandag.
• Terwyl die kassier die inkopies oplui, besef sy haar beursie lê in die kar.

Sinoniem:
• bel
• foon
• opbel
• skakel
• telefoneer

Vertaling:
Engels: to ring, call; to ring up
Nederlands: opbellen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: staatsamptenaar
Volgende onderwerp: verys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 20:35:19 MGT 2024