Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » borskas
borskas [boodskap #136836] Wo, 09 Junie 2021 14:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
borskas
Afbreking: bors•kas
Samestelling: bors + kas


Selfstandige naamwoord: borskas
Meervoud: borskaste
Verkleinwoord: borskassie
Meervoud van verkleining: borskassies

Betekenis:
• Deel van die liggaam tussen die nek en die maag (wat by soogdiere deur die ribbes omsluit word).

Gebruik:
• Sy skrik en hoor hoe haar hart in haar borskas klop.

Sinoniem:
• borsholte
• borsstuk
• ribbekas
• toraks

Afgelei:
• borskasholte
• borskasoperasie

Vertaling:
Engels: chest, rib cage, thorax
Nederlands: borstkas, ribbenkast

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kuitspier
Volgende onderwerp: sneeuman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 04:31:09 MGT 2024