Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kuitspier
kuitspier [boodskap #136835] Wo, 09 Junie 2021 14:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kuitspier
Afbreking: kuit•spier
Samestelling: kuit + spier


Selfstandige naamwoord: kuitspier
Meervoud: kuitspiere
Verkleinwoord: kuitspiertjie
Meervoud van verkleining: kuitspiertjies

Betekenis:
• Die dubbelgeveerde spier van die kuit, naamlik die musculus gastrocnemius.

Gebruik:
• Ek het 'n kramp in my kuitspier.

Afgelei
• kuitspieroefeninge

Vertaling:
Engels: calf muscle
Nederlands: kuitspier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kuit
Volgende onderwerp: borskas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:49:34 MGT 2024