Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoflikheid
hoflikheid [boodskap #136827] Wo, 09 Junie 2021 09:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoflikheid
Afbreking: hof•likvheid
Samestelling: hoflik + -heid


Selfstandige naamwoord: hoflikheid
Meervoud: hoflikhede
Verkleinwoord: hoflikheidjie
Meervoud van verkleining: hoflikheidjies

Betekenis:
• Die toestand of eienskap van hoflik wees.

Gebruik:
Hoflikheid kos 'n mens niks nie!

Sinoniem:
• bedagsaamheid
• beleefdheid
• galanterie
• hartlikheid
• manierlikheid
• vriendelikheid
• welwillendheid

Afgelei:
• hoflikheidshalwe
• hoflikheidskroeg
• hoflikheidstitel

Vertaling:
Engels: politeness
Nederlands: hoffelijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bloukaas
Volgende onderwerp: dybeen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:44:24 MGT 2024