Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vlytig
vlytig [boodskap #136825] Di, 08 Junie 2021 19:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vlytig
Afbreking: vly•tig
Samestelling: vlyt + -ig


Byvoeglike naamwoord: vlytig
Vergrotende trap: vlytiger
Oortreffende trap: vlytigste
Attributief: vlytige

Betekenis:
• Vol vlyt; wat hard werk en nie lui is nie.

Gebruik:
• Die vlytige leerders sal nie sommer in die eksamen sukkel nie.

Sinoniem:
• aktief
• arbeidsaam
• fluks
• hardwerkend
• lustig
• onvermoeid
• produktief
• werksaam
• ywerig

Afgelei:
• vlytigheid
• vlytiges

Vertaling:
Engels: diligent, assiduous
Nederlands: vlijtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deugsaam
Volgende onderwerp: bloukaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:49:30 MGT 2024