Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » poseer
poseer [boodskap #136816] Di, 08 Junie 2021 10:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Studente wat vir 'n selfie poseer.
Studente wat vir 'n selfie poseer.
poseer
Afbreking: po•seer


Werkwoord: poseer
Verlede tyd: het geposeer

Betekenis:
• Om 'n sekere houding in te neem, of in 'n bepaalde posisie te sit of te staan (soos wanner iemand gefotografeer word).

Gebruik:
• Sy poseer vir 'n foto.

Sinoniem:
• modelleer
• paradeer
• voorgee

Vertaling:
Engels: to pose
Nederlands: poseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: postuur
Volgende onderwerp: selfbeeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:52:33 MGT 2024