Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » postuur
postuur [boodskap #136815] Di, 08 Junie 2021 10:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
postuur
Afbreking: po•stuur


Selfstandige naamwoord: postuur
Meervoud: posture
Verkleinwoord: postuurtjie
Meervoud van verkleining: postuurtjies

Betekenis:
• Die vorm van 'n regopstaande mens.
• Houding van 'n persoon, dikwels as vorm van nie-verbale kommunikasie.

Gebruik:
• Hy het 'n sagte hart, hoewel hy groot van postuur is.
• Haar postuur spreek boekdele.

Sinoniem:
• bou
• fatsoen
• figuur
• formasie
• gedaante
• gestalte
• houding
• liggaamshouding
• posisie
• statuur
• voorkoms
• vorm

Afgelei:
• postuurdrag
• postuurmoderniseringsapparaat

Verwant:
• poseer

Vertaling:
Engels: figure, shape
Nederlands: postuur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: retoer
Volgende onderwerp: poseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:29:21 MGT 2024