Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duplikaat
duplikaat [boodskap #136811] Ma, 07 Junie 2021 19:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
duplikaat
Afbreking: du•pli•kaat


Selfstandige naamwoord: duplikaat
Meervoud: duplikate
Verkleinwoord: duplikaatjie
Meervoud van verkleining: duplikaatjies

Betekenis:
• 'n Identiese tweede eksemplaar van iets.

Gebruik:
• Moet ek die vorm in duplikaat of triplikaat invul.

Sinoniem:
• afdruk
• afskrif
• kopie
• replika
• reproduksie

Verwant:
• dupliseer (ww.)

Afkorting:
• dupl.

Vertaling:
Engels: duplicate, copy
Nederlands: duplicaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: noodsaaklik
Volgende onderwerp: dupliseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:47:09 MGT 2024