Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agting
agting [boodskap #136808] Ma, 07 Junie 2021 18:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
agting
Afbreking: ag•ting
Samestelling: ag + -ting


Selfstandige naamwoord: agting
Meervoud:

Betekenis:
• Aansien, eerbied en respek vir iets of iemand hê.

Gebruik:
• Ek het die hoogste agting vir hom en die belangrike werk wat hy doen.

Sinoniem:
• aansien
• bewondering
• dankbaarheid
• eer
• eerbied
• erkenning
• goedkeuring
• idealisering
• liefde
• ontsag
• prestige
• reputasie
• respek
• waardering

Antoniem:
• oneerbiedigheid

Vertaling:
Engels: esteem, regard, respect
Nederlands: achting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: korreksie
Volgende onderwerp: vrugteloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 04:41:58 MGT 2024