Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tegnikus
tegnikus [boodskap #136806] Ma, 07 Junie 2021 17:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tegnikus
Afbreking: teg•ni•kus


Selfstandige naamwoord: tegnikus
Meervoud: tegnikusse, tegnici
Verkleinwoord: tegnikussie
Meervoud van verkleining: tegnikussies

Betekenis:
• Iemand met tegniese kennis wat deur studie en ervaring opgebou is; 'n deskundige in die tegniek.

Gebruik:
• Ons moet eerder 'n tegnikus uitroep voordat jy die hele huis se kragkabels opblaas.

Sinoniem:
• deskundige
• ekspert
• praktisyn
• vakkundige
• vakman

Afgelei:
• klanktegnikus
• motortegnikus
• rekenaartegnikus

Afkorting:
• tegn.

Vertaling:
Engels: technician
Nederlands: technicus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kuberwelstand
Volgende onderwerp: korreksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:50:25 MGT 2024