Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bespiegel
bespiegel [boodskap #136803] Ma, 07 Junie 2021 15:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bespiegel
Afbreking: be•spie•gel


Werkwoord: bespiegel
Verlede tyd: het bespiegel

Betekenis:
• Om 'n saak skriftelik of verbaal te oordink; te wik en te weeg.

Gebruik:
• Die polisie ondersoek die saak en ons hoop dat die mense nou sal ophou bespiegel oor wat gebeur het.

Sinoniem:
• beskou
• gis
• oordink
• oorpeins
• spekuleer

Afgelei:
• bespiegeling

Vertaling:
Engels: to muse, speculate
Nederlands: bespiegelen, speculeren, peinzen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saagmeul
Volgende onderwerp: oormatig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:42:05 MGT 2024