Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saagmeul
saagmeul [boodskap #136801] So, 06 Junie 2021 19:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
saagmeul
Afbreking: saag•meul
Samestelling: saag + meul


Selfstandige naamwoord: saagmeul, saagmeule
Meervoud: saagmeule, saagmeulens
Verkleinwoord: saagmeultjie
Meervoud van verkleining: saagmeultjies

Betekenis:
• Fabriek wat boomstamme in planke en balke saag.

Gebruik:
• Swaargelaaide vragmotors vervoer die boomstamme van die plantasies na die saagmeul.

Afgelei:
• saagmeulenaar

Vertaling:
Engels: sawmill, lumber‐mill
Nederlands: houtzagerij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inspuit
Volgende onderwerp: bespiegel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 04:35:23 MGT 2024