Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sardonies
sardonies [boodskap #136796] So, 06 Junie 2021 12:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sardonies
Afbreking: sar•do•nies


Byvoeglike naamwoord: sardonies
Attributief: sardoniese

Betekenis:
• Wat op 'n bitter manier lag of grynslag.

Gebruik:
• Sy humor is sardonies, wat help om gewigtige kwessies in perspektief te stel.

Sinoniem:
• bitter
• boosaardig
• grapmakerig
• grynsend
• honend
• ironies
• sarkasties
• sinies
• skamper
• spottend
• spotterig
• wrang
• suur

Vertaling:
Engels: sardonic
Nederlands: sardonisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: binneplein
Volgende onderwerp: dekadent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 04:37:39 MGT 2024