Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plein
plein [boodskap #136794] So, 06 Junie 2021 11:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Plein.
'n Plein.
plein
Afbreking: plein


Selfstandige naamwoord: plein
Meervoud: pleine
Verkleinwoord: pleintjie
Meervoud van verkleining: pleintjies

Betekenis:
• 'n Oop ruimte (terrein of meent) tussen geboue.

Gebruik:
• Rooiplein in Moskou is die bekendste plein in die stad en een van die bekendstes ter wêreld.

Afgelei:
• dorpsplein
• binneplein
• kerkplein
• markplein
• stadsplein

Vertaling:
Engels: square, public square
Nederlands: plein

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grou
Volgende onderwerp: binneplein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:54:48 MGT 2024