Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Japans
Japans [boodskap #136778] Vr, 04 Junie 2021 16:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Japans
Afbreking: Ja•pans
Uitspraak: /jɑˈpɑns/


Selfstandige naamwoord: Japans
Meervoud:

Betekenis:
• Taal van die Japannese of die Japanners.

Gebruik:
• Hulle praat Japans met mekaar.

Sinoniem:
• Japannees

Afkorting:
• Jap.

Vertaling:
Engels: Japanese language
Nederlands: Japans


Byvoeglike naamwoord: Japans
Attributief: Japanse

Betekenis:
• Wat op Japan betrekking het.

Gebruik:
• Die kos is Japans. Ons hou van Japanse kos.

Vertaling:
Engels: Japanese
Nederlands: Japans

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: senutergend
Volgende onderwerp: jeuk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:31:26 MGT 2024