Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » senutergend
senutergend [boodskap #136777] Vr, 04 Junie 2021 15:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
senutergend
Afbreking: se•nu•ter•gend


Byvoeglike naamwoord: senutergend
Vergrotende trap: senutergender
Oortreffende trap: senutergendste
Attributief: senutergende
Partitief: senutergends

Betekenis:
• So spannend dat dit die senuwees aantas.

Gebruik:
• Die lang wagtydperk tot jou matriekuitslae vrygestel word, kan baie senutergend wees.

Sinoniem:
• angswekkend
• kommerwekkend
• ontstellend
• sorgwekkend
• spannend
• spanningsvol
• vreeswekkend

Vertaling:
Engels: nerve-racking
Nederlands: zenuwslopend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorleg
Volgende onderwerp: Japans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:41:51 MGT 2024