Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » griffioen
griffioen [boodskap #136771] Do, 03 Junie 2021 19:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Griffioen.
'n Griffioen.
griffioen
Afbreking: grif•fi•oen


Selfstandige naamwoord: griffioen
Meervoud: griffioene
Verkleinwoord: griffioentjie
Meervoud van verkleining: griffioentjies

Betekenis:
• 'n Mitologies wese met die onderlyf van 'n leeu en die kop, kloue en vlerke van 'n arend.

Gebruik:
• 'n Griffioen simboliseer heerskappy oor die aarde en die lug.

Wisselvorm:
• griffoen

Sinoniem:
• grypvoël
• leeuarend

Hiperoniem:
• fabeldier

Vertaling:
Engels: griffin, griffon, gryphon
Nederlands: griffioen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fabeldier
Volgende onderwerp: hidra
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:38:02 MGT 2024