Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stiefvader
stiefvader [boodskap #136764] Do, 03 Junie 2021 14:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stiefvader
Afbreking: stief•va•der
Samestelling: stief + vader


Selfstandige naamwoord: stiefvader
Meervoud: stiefvaders
Verkleinwoord: stiefvadertie
Meervoud van verkleining: stiefvadertjies

Betekenis:
• Die man wat met iemand se moeder getroud is, maar wat nie die biologiese vader is nie.

Gebruik:
• My stiefvader kom die naweek vir ons kuier.

Sinoniem:
• stiefpa

Antoniem:
• stiefma
• stiefmoeder

Verwant:
• stiefbroer
• stiefdogter
• stiefouer
• stiefsuster

Vertaling:
Engels: stepfather
Nederlands: stiefvader

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stiefmoeder
Volgende onderwerp: naamval
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:29:43 MGT 2024