Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koringaar
koringaar [boodskap #136760] Wo, 02 Junie 2021 18:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Koringaar.
'n Koringaar.
koringaar
Afbreking: ko•ring•aar
Samestelling: koring + aar


Selfstandige naamwoord: koringaar
Meervoud: koringare
Verkleinwoord: koringaartjie
Meervoud van verkleining: koringaartjies

Betekenis:
• Die boonste deel van 'n koringhalm met die koringkorrels.

Gebruik:
• 'n Koringaar bevat meestal dertig tot vyftig korrels.

Vertaling:
Engels: ear of wheat
Nederlands: korenaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbruik
Volgende onderwerp: rietfluit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:39:54 MGT 2024