Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stiefseun
stiefseun [boodskap #136756] Wo, 02 Junie 2021 15:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stiefseun
Afbreking: stief•seun
Samestelling: stief + seun


Selfstandige naamwoord: stiefseun
Meervoud: stiefseuns
Verkleinwoord: stiefseuntjie
Meervoud van verkleining: stiefseuntjies

Betekenis:
• 'n Manlike kind uit 'n vroeër huwelik van die eggenoot.

Gebruik:
• Die man het sy biologiese seun en sy stiefseun dieselfde behandel en ewe lief gehad.

Antoniem:
• stiefdogter

Hiperoniem:
• stiefkind

Verwant:
• stiefbroer
• stiefma
• stiefmoeder
• stiefouer
• stiefsuster
• stiefvader

Vertaling:
Engels: stepson
Nederlands: stiefzoon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: trilling
Volgende onderwerp: stiefdogter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:23:49 MGT 2024