Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » trilling
trilling [boodskap #136755] Wo, 02 Junie 2021 15:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
trilling
Afbreking: tril•ling
Samestelling: tril + -ling


Selfstandige naamwoord: trilling
Meervoud: trillings
Verkleinwoord: trillinkie
Meervoud van verkleining: trillinkies

Betekenis:
• Die handeling van tril (vinnig vibreer), of die klank van iets wat tril.

Gebruik:
• Die aardbewing se trilling is myle ver gevoel.

Sinoniem:
• bewerasie
• bibberasie
• ossillasie
• rilling
• siddering
• skudding
• trilklank
• vibrasie

Afgelei:
• aardtrilling

Vertaling:
Engels: quiver, vibration, flutter
Nederlands: trilling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konkoksie
Volgende onderwerp: stiefseun
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:43:59 MGT 2024