Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konkoksie
konkoksie [boodskap #136754] Wo, 02 Junie 2021 15:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
konkoksie
Afbreking: kon•kok•sie


Selfstandige naamwoord: konkoksie
Meervoud: konkoksies
Verkleinwoord: konkoksietjie
Meervoud van verkleining: konkoksietjies

Betekenis:
• Mengsel van verskillende bestanddele, soms van twyfelagtige aard of met 'n geheimsinnige werking.

Gebruik:
• Hy was maar skrikkerig en het versigtig aan die konkoksie geproe.

Sinoniem:
• brousel
• doepa
• moeti

Vertaling:
Engels: concoction
Nederlands: brouwsel

Nota:
• Van Latyn, concoquere, "om saam te kook", "saam te laat verouder".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: griffie
Volgende onderwerp: trilling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:17:45 MGT 2024