Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vernuwend
vernuwend [boodskap #136750] Wo, 02 Junie 2021 14:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vernuwend
Afbreking: ver•nu•wend


Byvoeglike naamwoord: vernuwend
Attributief: vernuwende
Partitief: vernuwends

Betekenis:
• Wat vernuwe of vernuwing voorstaan; nuwe dinge bedink en nuwe metodes aanwend.

Gebruik:
• Ons kan nie ou probleme oplos as ons nie vernuwend dink nie.

Sinoniem:
• innoverend
• modern
• progressief
• vooruitstrewend

Antoniem:
• stagnerend

Vertaling:
Engels: innovative
Nederlands: vernieuwend, innovatief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: makadamianeut
Volgende onderwerp: deodorant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:51:48 MGT 2024