Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » persona
persona [boodskap #136746] Di, 01 Junie 2021 19:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
persona
Afbreking: per•so•na


Selfstandige naamwoord: persona
Meervoud: personae

Betekenis:
• Die rol wat 'n akteur speel, of die masker wat iemand vir die wêreld voorhou.

Gebruik:
• Jou identiteit op die internet hoef nie met jou ware persona ooreen te stem nie.

Spreekwoord:
persona grata. ['n Gunsteling persoon.]
persona non grata. ['n Ongewilde of onwelkome persoon.]

Sinoniem:
• persoonlikheid

Afgelei:
• internetpersona

Vertaling:
Engels: persona
Nederlands: persona

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wetsgehoorsaam
Volgende onderwerp: onomwonde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 04:47:17 MGT 2024