Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klaarpraat
klaarpraat [boodskap #136742] Di, 01 Junie 2021 14:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klaarpraat
Afbreking: klaar•praat
Samestelling: klaar + praat


Byvoeglike naamwoord: klaarpraat
Attributief:

Betekenis:
• As daar daar niks meer aan 'n saak gedoen kan word nie (spreekwoordelik: die doppie is geklink; die kerk is uit).

Gebruik:
• Dis klaarpraat met hom!

Sinoniem:
• afgeloop
• gedaan
• klaar
• reddeloos
• onherstelbaar
• onkeerbaar
• onredbaar
• onstuitbaar
• verby

Vertaling:
Engels: finished
Nederlands: afgelopen

Nota:
• Kom minder algemeen ook as 'n werkwoord voor: klaarpraat/ het klaargepraat.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: joligheid
Volgende onderwerp: uitspring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:34:00 MGT 2024