Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » distopies
distopies [boodskap #136739] Di, 01 Junie 2021 13:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
distopies
Afbreking: dis•to•pies


Byvoeglike naamwoord: distopies
Attributief: distopiese

Betekenis:
• Met die ongunstige eienskappe van 'n distopie.

Gebruik:
Distopiese fiksie skets dikwels 'n skerp kontras tussen die voorregte van die regerende klas en die troostelose bestaan van die werkersklas.

Antoniem:
• utopies

Vertaling:
Engels: dystopic
Nederlands: dystopisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leedvermakerig
Volgende onderwerp: regmatigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 04:29:34 MGT 2024