Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voetnoot
voetnoot [boodskap #136737] Di, 01 Junie 2021 13:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voetnoot
Afbreking: voet•noot
Samestelling: voet + noot


Selfstandige naamwoord: voetnoot
Meervoud: voetnote
Verkleinwoord: voetnootjie
Meervoud van verkleining: voetnootjies

Betekenis:
• 'n Aantekening aan die onderkant van 'n bladsy, of figuurlik, 'n opmerking in die algemeen.

Gebruik:
• Hy het grootliks 'n vergete voetnoot van die geskiedenis geword.

Vertaling:
Engels: footnote
Nederlands: voetnoot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tandheelkundige
Volgende onderwerp: leedvermakerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 04:46:29 MGT 2024