Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huisdier
huisdier [boodskap #136711] So, 30 Mei 2021 10:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
huisdier
Afbreking: huis•dier
Samestelling: huis + dier


Selfstandige naamwoord: huisdier
Meervoud: huisdiere
Verkleinwoord: huisdiertjie
Meervoud van verkleining: huisdiertjies

Betekenis:
• 'n Mak dier wat in of om die huis aangehou word.

Gebruik:
• Katte en honde is huisdiere.

Sinoniem:
• troeteldier

Vertaling:
Engels: domestic animal, pet
Nederlands: huisdier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: houthakker
Volgende onderwerp: huisgesin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:57:19 MGT 2024