Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hierheen
hierheen [boodskap #136709] So, 30 Mei 2021 08:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hierheen
Afbreking: hier•heen
Samestelling: hier + heen


Voornaamwoord: hierheen

Betekenis:
• Na hierdie plek toe; hierna; hiernatoe.

Gebruik:
• Kom julle môre hierheen?

Antoniem:
• daarheen

Vertaling:
Engels: here, this way, hither
Nederlands: hierheen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hierbinne
Volgende onderwerp: houthakker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 04:42:46 MGT 2024