Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sarkasties
sarkasties [boodskap #136653] Di, 25 Mei 2021 10:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sarkasties
Afbreking: sar•kas•ties


Byvoeglike naamwoord: sarkasties
Vergrotende trap: sarkastieser
Oortreffende trap: sarkastiesste
Attributief: sarkastiese

Betekenis:
• Vol sarkasme; met bittere spot.

Gebruik:
• Die man is mislik en boonop nog sarkasties ook.

Sinoniem:
• bitsig
• bytend
• griewend
• honend
• katterig
• minagtend
• sardonies
• sinies
• smalend
• snydend
• spitsvondig
• spottend
• spotterig

Vertaling:
Engels: sarcastic
Nederlands: sarcastisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: karsiekte
Volgende onderwerp: vastyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 04:32:00 MGT 2024