Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geskrewe
geskrewe [boodskap #136646] Ma, 24 Mei 2021 18:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geskrewe
Afbreking: ge•skre•we


Byvoeglike naamwoord: geskryf
Attributief: geskrewe

Betekenis:
• Wat op skrif gestel is.

Gebruik:
Geskrewe taal is die weergawe van gesproke taal wat op papier vasgelê is.

Sinoniem:
• gedokumenteerde
• geskryfde
• skriftelike

Antoniem:
• gesproke
• mondelinge
• ongeskrewe

Vertaling:
Engels: written
Nederlands: geschreven

Nota:
• Voltooide deelwoord van skryf.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: implisiet
Volgende onderwerp: weerstandsbeweging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:45:54 MGT 2024