Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onredelik
onredelik [boodskap #136634] So, 23 Mei 2021 20:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onredelik
Afbreking: on•re•de•lik
Samestelling: on- + redelik


Byvoeglike naamwoord: onredelik
Vergrotende trap: onredeliker
Oortreffende trap: onredelikste
Attributief: onredelike
Partitief: onredeliks

Betekenis:
• Wat nie redelik, regverdig of verstandig is nie.

Gebruik:
• 'n Beperking wat onredelik is sal waarskynlik ook nie afdwingbaar wees nie.

Sinoniem:
• absurd
• buitensporig
• dwaas
• onbillik
• onregverdig
• onverstandig
• pervers
• irrasioneel
• verregaande

Antoniem:
• rasioneel
• redelik

Afgelei:
• onredelikheid

Vertaling:
Engels: unreasonable, irrational, unfair
Nederlands: onredelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deurgaans
Volgende onderwerp: beligting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:37:21 MGT 2024