Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voedselbron
voedselbron [boodskap #136627] So, 23 Mei 2021 12:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voedselbron
Afbreking: voed•sel•bron
Samestelling: voedsel + bron


Selfstandige naamwoord: voedselbron
Meervoud: voedselbronne
Verkleinwoord: voedselbronnetjie
Meervoud van verkleining: voedselbronnetjies

Betekenis:
• 'n Bron waarvan voedsel verkry word; die oorsprong van kos.

Gebruik:
• Hoenders is 'n belangrike voedselbron vir die mens.

Vertaling:
Engels: food source
Nederlands: voedselbron

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maas
Volgende onderwerp: plantmateriaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 04:29:38 MGT 2024