Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agoeti
agoeti [boodskap #136586] Di, 18 Mei 2021 19:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Agoeti.
'n Agoeti.
agoeti
Afbreking: a•goe•ti


Selfstandige naamwoord: agoeti
Meervoud: agoeti's
Verkleinwoord: agoeti'tjie
Meervoud van verkleining: agoeti'tjies

Betekenis:
• Knaagdier van Suid-Amerika en Wes-Indië wat byna soos 'n konyn lyk.

Gebruik:
Agoeti's word nagenoeg 45 cm lank en rig groot skade in suikerplantasies aan.

Sinoniem:
• goudhaas

Vertaling:
Engels: agouti
Nederlands: agoeti

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aktinoliet
Volgende onderwerp: wankelbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:26:03 MGT 2024