Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klarigheid
klarigheid [boodskap #136584] Di, 18 Mei 2021 18:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klarigheid
Afbreking: kla•rig•heid


Selfstandige naamwoord: klarigheid
Meervoud:

Betekenis:
• Duidelikheid en finaliteit oor 'n saak.
• (ongewoon) In 'n klaar toestand; volle gereedheid.

Gebruik:
• Ons hoop dat die hof klarigheid oor die kwessie sal bring.
• Hy het maar begin om sy testament in klarigheid te bring

Sinoniem:
• duidelikheid
• finaliteit
• helderheid
• sekerheid

Vertaling:
Engels: clarity; readiness
Nederlands: klarigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uittartend
Volgende onderwerp: aktinoliet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:44:20 MGT 2024