Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bontloper
bontloper [boodskap #136581] Di, 18 Mei 2021 12:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bontloper
Afbreking: bont•lo•per
Samestelling: bont + loper


Selfstandige naamwoord: bontloper
Meervoud: bontlopers
Verkleinwoord: bontlopertjie
Meervoud van verkleining: bontlopertjies

Betekenis:
• Voetganger wat in die strate loop en die verkeersreëls oortree.

Gebruik:
• Die metropolisie het die bontloper wat die snelweg onwettig oorgesteek het in hegtenis geneem.

Sinoniem:
• gansloper
• straateend
• straatgans

Afgelei:
• bontlopery

Vertaling:
Engels: jaywalker
Nederlands: jaywalker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reikwydte
Volgende onderwerp: bolvormig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:23:09 MGT 2024