Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geelwortel
geelwortel [boodskap #136572] Di, 18 Mei 2021 06:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die geelwortel.
Die geelwortel.
geelwortel
Afbreking: geel•wor•tel
Samestelling: geel + wortel


Selfstandige naamwoord: geelwortel
Meervoud: geelwortels
Verkleinwoord: geelworteltjie
Meervoud van verkleining: geelworteltjies

Betekenis:
• 'n Wortel wat 'n mens as 'n groente kan eet, Daucus carota.

Gebruik:
• Die haas knaag aan 'n geelwortel.

Vertaling:
Engels: carrot
Nederlands: peen, wortel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heldhaftig
Volgende onderwerp: gehoorsaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 04:26:33 MGT 2024