Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » galop
galop [boodskap #136498] Sa, 08 Mei 2021 09:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Twee perde op galop.
Twee perde op galop.
galop
Afbreking: ga•lop


Selfstandige naamwoord: galop
Meervoud: galoppe
Verkleinwoord: galoppie
Meervoud van verkleining: galoppies

Betekenis:
• Die vinnige gang van 'n perd.

Gebruik:
• Sy was laat en het op 'n stywe galop huis toe gery.

Sinoniem:
• perdegang

Afgelei:
• galopdraf
• galoppeerder
• galopritme

Vertaling:
Engels: canter, gallop
Nederlands: galop


Werkwoord: galop
Verlede tyd: het gegalop
Teenwoordige deelwoord: galoppende

Betekenis:
• Om vinnig soos 'n perd te hardloop of te trippel.

Gebruik:
• Die trop perde galop oor die randjies.

Wisselvorm:
• galoppeer

Vertaling:
Engels: to gallop
Nederlands: galopperen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fotografeer
Volgende onderwerp: hasepad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:19:04 MGT 2024