Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kampvegter
kampvegter [boodskap #136494] Vr, 07 Mei 2021 20:49
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kampvegter
Afbreking: kamp•veg•ter
Samestelling: kamp + vegter


Selfstandige naamwoord: kampvegter
Meervoud: kampvegters
Verkleinwoord: kampvegtertjie
Meervoud van verkleining: kampvegtertjies

Betekenis:
• Iemand wat hom vir 'n bepaalde saak beywer en daarvoor veg.

Gebruik:
• Sy is 'n kampvegter vir vroueregte.

Sinoniem:
• ondersteuner
• pleitbesorger
• stryder
• verdediger
• voorstander

Vertaling:
Engels: champion, advocate, fighter
Nederlands: kampvechter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: benodighede
Volgende onderwerp: fabriseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:32:29 MGT 2024