Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » benodighede
benodighede [boodskap #136493] Vr, 07 Mei 2021 20:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
benodighede
Afbreking: be•no•dig•he•de


Selfstandige naamwoord: benodigheid
Meervoud: benodighede

Betekenis:
• Die dinge wat iemand nodig het.

Gebruik:
• Die plek se badkamers het nie die nodiger sanitêre benodighede nie!

Wisselvorm:
• benodigdhede

Sinoniem:
• lewensmiddele
• uitrusting
• toerusting

Afgelei:
• skoolbenodigdhede
• skryfbenodighede

Vertaling:
Engels: necessaries, requisites, equipment, materials
Nederlands: benodigdheden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fokalisator
Volgende onderwerp: kampvegter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 07:26:51 MGT 2024