Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mariene
mariene [boodskap #136489] Vr, 07 Mei 2021 18:02
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mariene
Afbreking: ma•rie•ne


Byvoeglike naamwoord: marien
Attributief: mariene

Betekenis:
• Wat die see betref.

Gebruik:
• Die nie-volhoubare benutting van mariene hulpbronne moet ernstig aangespreek word.

Afkorting:
• mar.

Vertaling:
Engels: marine
Nederlands: mariene

Nota:
• Pasop om nie mariene (b.nw.) met marine (s.nw.) te verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: marine
Volgende onderwerp: stereotiepe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 07:47:36 MGT 2024