Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stereotipe
stereotipe [boodskap #136487] Vr, 07 Mei 2021 09:20
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stereotipe
Afbreking: ste•reo•ti•pe


Selfstandige naamwoord: stereotipe
Meervoud: stereotipes
Verkleinwoord: stereotipetjie
Meervoud van verkleining: stereotipetjies

Betekenis:
• 'n Oordrewe denkbeeld, karakterisering of vooroordeel wat 'n mens van iets of iemand het.

Gebruik:
• Die beeld van 'n Amerikaanse polisieman wat koffie en oliebolle (donuts) koop is 'n stereotipe.

Verwant:
• stereotiepe (b.nw.)
• stereotipeer (ww.)
• stereotipering

Vertaling:
Engels: stereotype
Nederlands: stereotype

Nota:
• Pasop om nie stereotipe (s.nw.) met stereotiepe (b.nw.) te verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slaappatroon
Volgende onderwerp: marine
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:41:38 MGT 2024