Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slaappatroon
slaappatroon [boodskap #136486] Do, 06 Mei 2021 19:49
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
slaappatroon
Afbreking: slaap•pa•troon
Samestelling: slaap + patroon


Selfstandige naamwoord: slaappatroon
Meervoud: slaappatrone

Betekenis:
• Die daaglikse ritme en reëlmaat van aan die slaap raak en wakker word, asook die siklusse van slaap.

Gebruik:
• Die gebruik van kunsmatige lig het die mens se slaappatrone aansienlik verander.

Vertaling:
Engels: sleep pattern
Nederlands: slaappatroon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: twaalfuur
Volgende onderwerp: stereotipe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 07:49:17 MGT 2024