Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vieruur
vieruur [boodskap #136479] Do, 06 Mei 2021 14:57
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vieruur
Afbreking: vier•uur
Samestelling: vier + uur


Selfstandige naamwoord: vieruur
Meervoud:

Betekenis:
• Die tydstip om 04:00 snags of 16:00 in die middag.

Gebruik:
• Dit is nou op die kop vieruur.

Vertaling:
Engels: four o'clock
Nederlands: vier uur


Bywoord: vieruur

Betekenis:
• Om 04:00 of 16:00.

Gebruik:
• Die trein vertrek vieruur.

Vertaling:
Engels: four o'clock
Nederlands: vier uur

Nota:
• As jy na 'n tydsduur verwys is dit "vier uur", twee woorde.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meedeel
Volgende onderwerp: vyfuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 07:46:02 MGT 2024