Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meedeel
meedeel [boodskap #136478] Do, 06 Mei 2021 11:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
meedeel
Afbreking: mee•deel
Samestelling: mee + deel


Werkwoord: deel mee, meedeel
Verlede tyd: het meegedeel

Betekenis:
• Om inligting oor te dra; iets aan iemand anders bekend maak.

Gebruik:
• Ons is bly om u te kan meedeel dat u vir die span gekies is.

Sinoniem:
• bekendmaak
• berig
• inlig
• meld
• oorbring
• oordra
• rapporteer
• se
• uitwei
• verkondig
• vermeld
• vertel
• verwittig

Antoniem:
• verswyg
• terughou

Afgelei:
• meedeelsaam
• meedeelsaamheid
• meedeelsame

Vertaling:
Engels: to communicate, disseminate, inform, share
Nederlands: meedelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwota
Volgende onderwerp: vieruur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 07:30:02 MGT 2024