Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » adellik
adellik [boodskap #136471] Wo, 05 Mei 2021 18:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
adellik
Afbreking: a•del•lik
Samestelling: adel + -lik


Byvoeglike naamwoord: adellik
Attributief: adellike

Betekenis:
• Soos 'n edele persoon of betreffende die adelstand.

Gebruik:
• Iemand wat ryk en invloedryk is, is nie noodwendig adellik nie, en adellikes is ook nie altyd ryk of invloedryk nie.

Sinoniem:
• aristokraties
• edel
• hoogstaande

Antoniem:
• burgerlik

Afgelei:
• adellikheid

Spelfout:
• adelik

Vertaling:
Engels: noble, aristocratic
Nederlands: adellik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sangoefening
Volgende onderwerp: promenade
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 07:24:46 MGT 2024