Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gesiggestremde
gesiggestremde [boodskap #136459] Di, 04 Mei 2021 18:10
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gesiggestremde
Afbreking: ge•sig•ge•strem•de
Samestelling: gesig + gestremde
Uitspraak: /χə.sə.χə.strɛm.də/


Selfstandige naamwoord: gesiggestremde
Meervoud: gesiggestremdes

Betekenis:
• 'n Persoon wat nie goed kan sien nie.

Gebruik:
• Die seun help die gesiggestremde oor die straat.

Wisselvorm:
• gesigsgestremde

Vertaling:
Engels: visually impaired person
Nederlands: slechtziende


Byvoeglike naamwoord: gesiggestremd
Attributief: gesiggestremde

Betekenis:
• Wat nie goed kan sien nie.

Gebruik:
• Die gesiggestremd persoon gebruik 'n gidshond.

Vertaling:
Engels: visually impaired, with poor eyesight
Nederlands: slechtziend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: huisves
Volgende onderwerp: blootstel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 07:35:53 MGT 2024