Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huisves
huisves [boodskap #136458] Di, 04 Mei 2021 12:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
huisves
Afbreking: huis•ves
Uitspraak: /ˈɦœi̯s.fɛs/


Werkwoord: huisves
Verlede tyd: het gehuisves
Teenwoordige deelwoord: huisfestende

Betekenis:
• Om iets of iemand van 'n vaste woonplek te voorsien.

Gebruik:
• Die museum huisves skilderye van beroemde skilders.

Sinoniem:
• inneem
• herberg
• behuis

Afgelei:
• huisvesting

Vertaling:
Engels: to house, lodge, take in
Nederlands: huisvesten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorouer
Volgende onderwerp: gesiggestremde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 07:34:27 MGT 2024