Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blouwalvis
blouwalvis [boodskap #136456] Di, 04 Mei 2021 11:46
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Blouwalvis.
'n Blouwalvis.
blouwalvis
Afbreking: blou•wal•vis
Samestelling: blou + walvis
Uitspraak: /ˈblœu̯ˌval.fəs/


Selfstandige naamwoord: blouwalvis
Meervoud: blouwalvisse
Verkleinwoord: blouwalvissie
Meervoud van verkleining: blouwalvissies

Betekenis:
• 'n Groot seesoogdier en baleinwalvis, Balaenoptera musculus.

Gebruik:
• Die blouwalvis is die grootste dier op aarde, word ongeveer 26 tot 30 meter lank en kan 150 tot 170 ton swaar word.

Vertaling:
Engels: blue whale
Nederlands: blauwe vinvis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rotstekening
Volgende onderwerp: voorouer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:45:25 MGT 2024